Die volgende dogters het goed presteer in Port-Elizabeth. Anné Oosthuizen ( links ) het derde gekom in die hoogspring vir dogters onder 13. Lizelle Nel ( middel ) kom derde in 1200m vir dogters onder 11. Amé Dörfling ( regs ) kom derde in die verspring vir dogters onder 11.
Een van die oudste Afrikaanse Laerskole in Suid-Afrika. 'n Skool wat uitstekende onderwys bied aan die kinders van die Kamdeboo Streek. Dié skool waar die kind voorop gestel word en waar 'n uitstaande span onderwysers altyd bereid is om daardie ekstra myl vir die kind af te lê.
Skakel ons gerus by:
Tel. 049 8910803
Faks. 049 8910802
2 comments:
See HERE
See Here or Here
Post a Comment